Skype is 'n program wat jy op jou rekenaar kan laai ...
Met Skype kan jy Tik, Bel (Praat) en Video konferensies verniet
met al jou vriende oor die wereld doen!
Indien jy meer wil leer of Skype wil aflaai ... Kliek
asb hier
Hierdie internet blad laat jou toe om William Blackrose se Skype toestand
te sien..
As die knoppie onder op die blad
of
wys, beteken dit dat William is
op die net en beskikbaar, ek jy sal direk met hom kan praat. Let wel
dat hierdie webwerf gestel is om slegs Tik (Chat)
te doen. As jy met William wil praat (Bel) sal jy sy permissie
nodig he.
As die knoppie
of
wys, beteken dit dat William wel op die net is, maar
nie by sy rekenaar is nie. In die geval kan jy nog steeds vir
hom 'n boodskap los, wat hy dan sal lees as hy
terugkeer na sy rekenaar.
As die knoppie
,
of
wys beteken dit dat
William nie op die net is nie, of dat hy net nie gesteur wil word nie.
William Blackrose is nou: